hy pieter shaun ... By: kinghumpalot. on 12 Feb 08, 12:57:32 hy pieter shaun hier. ek was deur al jou clips gewees, moer cool dude die mockumentary was bevok gewees. jou editing is goed bygese jy gebruik eenvoudige programme. anyway laat dit goed gaan daai kant laat weet my as jy meer op sit.
ps. ek gaan nie? saam jou op holiday nie want dan gaan ek my flights an alles mis,lol
'n Vinnige paar fotos wat ek saam met 'n sekere tune gegooi het. Die werklike waarde hiervan kan eintlik slegs deur twee mense waardeer word - myself en Johan.
nice video my? ... By: marinusleonard. on 05 Feb 09, 10:19:07 nice video my? gabba, jy moet 'n pal duisend wees, lekker tye!
Jeff post goed op ... By: inamari. on 07 Sep 07, 22:28:35 Jeff post goed op my naam. Daai woerstchkee was nie ek nie. Cool,? nonetheless.
... By: inamari. on 04 Sep 07, 17:27:48 Wooeeerstcchhhkkeeeee nescchhhkkkeeee mmmaaaaasseeeee..... !! B E F O? K!
I'm going rushing!! ... By: johnnybegood27. on 04 Sep 07, 13:07:33 I'm going rushing!!!! Pieter befok bra van 'n ander ma, jy bly nogsteeds my beste friend! Ek het dit nou oor en oor gesit en kyk hier en elke keer kry ek so lekker hoendervleis rush wat kom hier van onder af en by my skrotum verby draf boontoe,? HAHAHA!!!
Big up's mmmmbratche!
Wow! Ken jou van ... By: johanvandyk. on 05 May 09, 22:50:21 Wow! Ken jou van g'n kant af nie, maar jou video's gee my sommer so knop? in my keel! Ek glo jou vriende waardeer jou! Jy's pis cool pel!!
Wow, wens ek het? ... By: LowLah87. on 25 Jul 08, 10:32:31 Wow, wens ek het? sulke vriende... ;)
Nice vid!
FULL SCREEN RECOMMENDED!
A video diary of our 5 day trip to Biarritz and San Sebastian. Things didn't fall into place the way we planned, but that was the exact reason why this trip became so memorable. Money and time became a bit of a tight situation, but we got through.
This is the first part of our journey.
this is a brill vid ... By: Jammydodgers41. on 22 Apr 07, 10:18:18 this is a brill vid n a good sound track jst bit long on the build up to the cricket bit other then? that good work
Hehe. Dit lyk soos ... By: Ewekansig. on 21 Aug 10, 13:56:01 Hehe. Dit lyk soos 'n Warners Hotel! Het self in Engeland saam met Pole in 'n hotel gewerk. Yak she mash? Dobsche? dobsche!!:)
Afrikaans? is ... By: darkmoonangel13. on 06 Jun 10, 05:04:55 Afrikaans? is regtig 'n amazing taal
desalniettemin is ... By: hypothetisch. on 02 Dec 07, 20:04:02 desalniettemin is het de vetste? taal ooit
je verneukt de woordvolgorde
haha ek lief? jou By: zimbaz4freemdom. on 19 Oct 07, 17:05:15 haha ek lief? jou
Afrikaans is niks ... By: gerwinnus. on 25 Sep 07, 14:42:26 Afrikaans is niks anders dan een mengsel van Vlaams met een Surinaams? accent dat verkeerd gespeld is. - Het is wel de vetste taal ooit desalniettemin.
Ek verstaan vokol!? ... By: Rastaowen. on 03 Aug 07, 04:48:16 Ek verstaan vokol!? lol maar lekker snaaks
Haha dis funny. Ek ... By: sonisandwich. on 27 Jul 07, 10:58:40 Haha dis funny. Ek bly saam met 2 pole, en al wat hulle my sover kon leer se is, (soos mens dit uitspreek): "koerwa mutch". Vra jou poolse vriende bietjie? wat die beteken!
Dit was nou puik!? By: rudiprinsloo. on 05 Apr 07, 11:19:07 Dit was nou puik!?
Ons wil meer sien!! ... By: janolifant. on 19 Mar 07, 02:05:57 Ons wil meer sien!!!
Ons wil sien hoe doen julle man daar in die koue. ASB
Staan SAAM, en ONS? SAL OORWIN
Jeff and myself in a silly, stupid mood... AGAIN. We remember 'Dawie die Kabouter' - a cartoon watched and remembered by EVERYONE from our generation! Sorry to the English speaking folk, but there is simply no translation to this.
Ek ook trane ... By: dewaldbarkhuizen. on 02 Jun 11, 11:22:11 Ek ook trane gestort, maar dis nie van hartseer wees nie haha!!! Om die twee broers te beskryf in engels moet iets wees soos ''? a WONDERFULLY WEIRD'' ... :) Nou moet julle jul eie Dawie die kabouter lietjie skryf..., Wat van ''Pieter Pielietjie'' HAHA!! laat dit juig!!
Genugtig kêrels!
EK ... By: javelvent. on 11 Feb 09, 06:43:24 Genugtig kêrels!
EK het nou amper 'n? traantjie gestort. Die goeie ou dae...
Hey? cool!
Ken ... By: rztrzt. on 23 Jan 09, 13:15:29 Hey? cool!
Ken iemand die engelse name vir die tv series "Eendag was daar" met Oompie, Flam etc?
Ooh wauw! Tot ... By: Mornaewen. on 21 Jan 09, 18:28:51 Ooh wauw! Tot vandaag wist ik niet dat David de Kabouter in het Afrikaans bestond. Maar dit is echt geweldig! You guys are great!?
Ooh wauw! Tot ... By: Mornaewen. on 21 Jan 09, 18:27:08 Ooh wauw! Tot vandaag wist ik niet dat David de Kabouter ook in het Afrikaans bestand. Dit? is echt geweldig! You guys are great :P
Legends julle! ... By: grootseun1984. on 19 Jan 09, 19:49:45 Legends julle! uitsteekend gedoen, volpunte. as daar 'n boxset uitkom dan koop? ek dit
Maaaan thats ... By: seanlenny. on 13 May 08, 22:58:00 Maaaan thats legendary, what? a tribute :D
Pieter, Jeff, i ... By: trevorvert. on 03 Mar 08, 14:28:08 Pieter, Jeff, i couldnt believe it when i watched this that it was you guys, I'm Stefan Le Roux's cousin, Trevor, from back in the day...
you guys are legends!!!
pitty they? dont have the original on here!!
jis julle het my ... By: charleneverster. on 29 Feb 08, 15:07:30 jis julle het my dag gemaak - ek sit dit in skotland en kyk? en het amper omgekap van excitement! mucho cheers
Wow!! hoe ... By: GoboFraggle79. on 22 Feb 08, 20:31:45 Wow!! hoe nostalgies, dis die enigste een van Dawie wat ek in Afrikaans? kan kry, die res is almal Nederlands of Spaans.. Great stuff!!!
haha julle is cool? ... By: Mmyworld. on 21 Jul 07, 18:53:23 haha julle is cool? :))
wow!!!! lol dis gr8 ... By: BuffaloBill777. on 17 Jun 07, 21:20:14 wow!!!! lol dis gr8 thanks!!! ek was mal oor dawie die kabouter!!!! goed gesing!
dankie?
[sing]... Leer te ... By: ronaldvanheeringen. on 02 Jun 07, 14:40:22 [sing]... Leer te kijken, naar wat achter bomen leeft!...
David de Kabouter.. dit sê julle? miskien fokol, maar ons het ook Dawie die Kabouter in Nederland gekyk toe ons klein was...
Nice? one! By: VO43. on 25 May 07, 14:59:58 Nice? one!
Hahaha dis? piss ... By: orkneysnorknie. on 14 May 07, 20:18:36 Hahaha dis? piss cool.
HAHA, dis moer ... By: megatesla. on 14 May 07, 08:38:33 HAHA, dis moer funny!? Awesome!
haha! goed gesing!? ... By: bertusmulder. on 29 Apr 07, 05:32:26 haha! goed gesing!? nou watter een van julle is dawie en watter een is die trol??!!
Sing bietjie ... By: praatafrikaanz. on 23 Apr 07, 01:00:54 Sing bietjie Mannemerak vir? ons - ag toe man!
PS: Nice gesing julle!
Wel gedaan.? By: rudiprinsloo. on 06 Apr 07, 22:04:59 Wel gedaan.?
nice? julle By: DKNYBABES. on 12 Feb 07, 23:44:15 nice? julle
Goeie? herineringe, ... By: pieterprp. on 04 Feb 07, 20:46:00 Goeie? herineringe, dankie!
Julle ouens singal ok!
Hi ek hou van julle ... By: jameeleep. on 02 Feb 07, 17:20:20 Hi ek hou van julle musiek...maar sal likes om? vir julle twee in my kooi te het
Pragtig!!? By: BlackBirdSpirit. on 16 Jan 07, 21:20:22 Pragtig!!?
Net 'n jonger ... By: inamari. on 16 Jan 07, 19:40:08 Net 'n jonger sussie kan nog? lief wees vir julle na dit! HAHAHAHA! Ek mis julle vreeslik baie!
I walked in on my brother sleeping, and discovered (in horror!) the crazy little thing he's doing in his sleep. Luckily the camcorder was close by! Pieter Wolhuter on Jeff
Latest comments made on this video:
By: kinghumpalot. on 12 Feb 08, 12:57:32
hy pieter shaun hier. ek was deur al jou clips gewees, moer cool dude die mockumentary was bevok gewees. jou editing is goed bygese jy gebruik eenvoudige programme. anyway laat dit goed gaan daai kant laat weet my as jy meer op sit. ps. ek gaan nie? saam jou op holiday nie want dan gaan ek my flights an alles mis,lol